Daniel was super behulpsaam van begin tot einde.
Die mooiste fotos geneem en elke oomblik vasgevang soos geen mens sal kan indink nie.
Meer as gelukkig met my keuse en sal hom aanbeveel enige dag vir elke bruid daar buite.
Daniel, baie dankie en dit was ‘n fees.