Daniel ons wil net graag baie baie dankie se vir ons ongelooflik mooi fotos wat jy op ons groot dag vas gevang het.. vir die wat wil weet Daniel was baie professioneel en kreatief ek sal jou enige dag verwys indien iemand n fotograaf soek vir hulle groot daggie… is ongelooflik fotos wat ons kan koester vir die res van ons lewe ..