Valdene en Jamie ontmoet mekaar in ‘n losie op Loftus.  Dis nie nodig om te wonder of daar dadelik elektrisiteit tussen die twee was nie want dit is steeds duidelik in hul mooi verlowings fotos.  Soos een van die speelse fotos wil vertel, het Valdene haar bok met ‘n kolskoot geskiet. Hulle lyk dol verlief in die mooi fotos wat almal in die natuur geneem is en ons by mooi troues sien uit daarna om ook hul trou fotos binnekort te sien.

jamie_valdine

Leave Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

clear formSubmit